Lockem
  • Home
  • Forum
  • Family Tree (Under Construction)
  • Founder
  • Guest Book
  • Contact
  • Documents
  • Videos


Lockem & Krup (Groep)
DIE HEILIGE EVANGELIE VOLGENS

Lukas 1:1-4
Voorrede
1. AANGESIEN baie onderneem het om ’n verhaal op te stel oor die dinge wat onder ons al vervul is,
 2. soos hulle wat van die begin af ooggetuies en dienaars van die Woord was, dit aan ons oorgelewer het,
 3. het ek ook dit goedgedink, hooggeagte Theófilus, nadat ek van voor af alles noukeurig ondersoek het, om dit in volgorde aan u te skrywe

4. sodat u met volle sekerheid kan weet die dinge waaromtrent u onderrig is. 
+++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
Ek John Henry Lockem, bely ook hiermee dat Jesus Christus My Vader, Herder, en Saligmaker is
dat ek tot die beste van my mens wees my sal toewy tot die Heilige Evangelie van Jesus Christus onse Hemelse Vader
OP U ALMAG VAS VERTROU EK, O HEMELSE VADER
AMEN 



Create a free website with Weebly